HOE KAN EK GEE?

By Doxa Deo Moot glo ons – soos ons dit in die Skrif lees – dat GEE soveel meer is as net finansiële bydraes. GEE sluit ook jou tyd, jou energie, jou talente en selfs ’n eenvoudige kospakkie vir ’n gesin in nood in. Soms is GEE net daardie koppie koffie saam met ’n vriend wat op jou hart lê.

BANKBESONDERHEDE
Doxa Deo Moot
ABSA Hatfield
Rek: 712 860 545
Takkode: 632005

ALGEMENE VERWYSINGS
MTK TD = Tiendes
MTK Skole = Jeugwerkers
MLC = Moot Life Centre
MT Skenking = Donasies/Skenkings

DONASIES
Ons het verskeie projekte wat donasies/skenkings benodig om hul maandelikse uitgawes te kan dek.

TYD
Daar is verskeie plekke waar jy van jou tyd kan gee om deel te word van ‘n netwerk van vrywilligers wat daagliks ‘n impak maak in lewens regoor ons stad. 

GEE ELEKTRONIES


Kategorie:
Kategorie:
Beskrywing:
Beskrywing:
Bedrag:
Bedrag:
R

In gevalle waar die verkeerde bedrag deur die skenker getik is, sal Doxa Deo die skenker om die volle bedrag – afgetrek die bank koste wat aangegaan is om Doxa Deo – binne 30 dae betaal.