Groeplewe

Groepe

Ons plaas ‘n groot fokus op dissipelskap en om te groei in ons verhouding met God. Een van die beste maniere om dit te doen is saam met ander mense. Doxa Deo se groeplewe bestaan uit groepe tussen 3-8 mense wat op ‘n weeklikse basis kuier oor die Woord en ook inspraak gee in mekaar se lewens. Hierdie groepe is nie net ‘n plek vir geestelike groei nie, maar ook ‘n bron van hoop en inspirasie. Word deel van die geleentheid om geestelik te groei en hoop te vind, saam met mense wat jy vinnig vriende gaan noem.

Wil jy deel word of self ‘n groep begin?

Kontak Inligting

BEGIN ‘N GROEP

Infotoonbank of ontvangs
060 998 7192  /  060 998 7196

of

[email protected]

SKAKEL IN BY BESTAANDE GROEP

Sien ons “Groeplewe” muur op kampus in die Ouditorium

Of kontak ons by:

060 998 7192 / 060 998 7196

Vir enige ander kommunikasie kontak ons by: [email protected]