By Linden Kampus glo ons – in lyn met dit wat ons juis in die Woord leer – dat GEE veel meer as net jou finansiёle bydrae behels. GEE kan ook jou tyd, talente en resources behels. Soms is GEE daardie koffietjie saam met ‘n vriend wat gedurig op jou hart is.
Bankbesonderhede
Doxa Deo Linden
ABSA
Rek: 408 766 7657
Takkode: 632005
Algemene verwysings
LDTD = Tiendes
LDTREE = Skoleproses bydrae
LDHope = Hope
LDExpand = Gebou
Tyd
Daar is verskeie plekke waar jy van jou tyd kan gee om deel te word van ‘n netwerk van vrywilligers wat daagliks ‘n impak maak in lewens regoor ons stad. Kliek hier en kyk waar jy betrokke kan raak.
Donasies/Skenkings
Ons het verskeie projekte wat donasies/skenkings benodig om hul maandelikse uitgawes te kan dek.
Aanlyn Gee
Kliek op die PayFast Pay Now knoppie om na ‘n veilige (secure) webtuiste geneem te word.
|