Kids
Kyk Aanlyn
Raak betrokke
Jou kinders is vir ons van groot waarde! Doxa Deo Kids is ’n plek waar kinders net kind kan wees, ’n plek waar kinders net kind kan wees, ’n plek waar hulle kan speel en lag, maar bowenal ’n kerk vir die jonger generasie. ’n Plek waar hulle uitdrukking kan gee aan wat hulle van God ervaar.
Ons droom dat kinders sal opstaan as “City Changers” in hulle huise, skole en gemeenskap.
Psalms 127:3
Kontak Informasie
Danielle Kruger
Kids Ministry Leader
[email protected]
Vir enige ander kommunikasie kontak vir Danielle Kruger: [email protected]