Fusion
Tree
Transforming Educational Environment
Ons sien die opvoedkunde as een van die hoof areas waar ons transformasie kan sien in ons stad. Ons vat hande met die TREE beweging om ‘n impak te hê in ons skole deur hulle te bedien op 5 vlakke.
Hoofde
Personeel
Beheerliggaam
Ouers
Kinders
Raak Betrokke
Ons glo in die volgende generasie. Ons wil n generasie sien wat hulle identiteit in Christus vind en uitgaan om hulle wereld te verander. Ons kom bymekaar 09:00 Sondae tydens ons feesdiens.
City Youth
Kontak Informasie
Fusion Leier
Jacques Lubbe
[email protected]
Vir enige ander kommunikasie kontak vir Jacques Lubbe: [email protected]