Groeplewe
Jong Volwassenes
Jong Getroudes
Groepe
Kleingroepe is die hartklop van Doxa Deo Linden. Deur ‘n gevoel van familie te skep en dit vir jou moontlik te maak om verhoudings te bou, laat groeplewe die grootste stede soos HUIS voel. Maak nie saak wat jou belange, loopbaan, seisoen van lewe of area is nie, daar is ‘n kleingroep vir jou.
Raak Betrokke
Vir enige ander kommunikasie kontak vir Madeleine: [email protected]