Aanbidding

Ons glo dat ons aanbiddings belewenis saam met die Kunste in al sy uitdrukkings, ‘n lewensveranderende impak in ons stad kan maak. 

Dit is ons begeerte om God te aanbid in Waarheid en in Gees en daarom het ons ’n aanbiddingsspan wat hulle gawes en talente gebruik om aanbidding te lei en fasiliteer tydens feesdienste en ander geleenthede 

Raak Betrokke

Tegnies

Produksie

Musiek

Kontak Informasie

Kommunikasie & Kunste

Vir enige ander kommunikasie kontak vir AJ Kruger: [email protected]

Praat met Ons