Ons

Kalender

Opkomende Geleenthede

in-persoon

Kom kuier saam met ons 29 Augustus 2021 by Augusta Grill George. 8:30 & 10:00.

50 dae van Transformasie.

In 50 dae van Transformsie vertrou ons die Here vir hierdie Transformasie. Vir vernuwing in die Groot dinge in ons lewe. Vernuwing in ons denkpatrone oor dinge soos gesonde denke, emosies en liggaam, dinge soos verhoudinge, beroep en geloof. Neem deel en nooi iemand om dit saam met jou te doen want jy, hy, sy, ja almal het Transformasie nodig.

Cherish Vroue

Kom vier saam met ons die begin van 'n splinternuwe bediening vir vroue waar jy nie net ge-"nurture, love, inspire" word nie, maar ook die geleentheid kry om ander te "nurture, love, inspire".