hoe kan ek gee?
Ons lewe ons vennootskap in Jesus se missie uit deur onsself te gee. Ons gee omdat dit die karakter van God weerspieël in hierdie wêreld. Om vrygewig te wees met jou tyd, talente en finansies help om hierdie gemeente te bou en ‘n groter impak te maak in die Tuinroete. Hou medewerkers-geleenthede dop vir maniere om van jou tyd en talente te gee. Hieronder is maniere hoe jy finansies kan gee vir die werk van die Here.
Bankbesonderhede
Doxa Deo Garden Route
ABSA Tjekrekening
41 0079 4779
Tak: 632005
AlgemeNE VERWYSINGS
Verw: GR+TD+Voorletters & Van
Lorem ipsum dolor sit amet, consectetur adipiscing elit. Ut elit tellus, luctus nec ullamcorper mattis, pulvinar dapibus leo.
Tyd
Daar is verskeie plekke waar jy van jou tyd kan gee om deel te word van ‘n netwerk van vennote wat daagliks ‘n impak maak in lewens regoor ons streek.
Zapper
Jy kan op twee maniere hierdie betaling maak:
1)Maak jou selfoon se kamera oop en skandeer die QR kode.
2) Laai die “Zapper” app op jou foon af deur