Ons glo dat ons aanbiddingsbelewenis saam met die Kunste in al sy uitdrukkings, ‘n lewensveranderende impak in ons stad kan maak. Dit is ons begeerte om God te aanbid in Waarheid en in Gees en daarom het ons ’n aanbiddingsspan wat hulle gawes en talente gebruik om aanbidding te lei en fasiliteer tydens feesdienste en ander geleenthede.

Sangers

Musikante

Tegnies

Kontak Informasie

Arno Van Wyk
Vir enige ander kommunikasie kontak vir Arno Van Wyk:
[email protected]

Praat met Ons