Hartland

Gee

hoe kan ek gee?

Ons lewe ons vennootskap in Jesus se missie uit deur onsself te gee. Ons gee omdat dit die karakter van God weerspieël in hierdie wêreld. Om vrygewig te wees met jou tyd, talente en finansies help om hierdie gemeente te bou en ‘n groter impak te maak in die Tuinroete. Hou medewerkers-geleenthede dop vir maniere om van jou tyd en talente te gee. Hieronder is maniere hoe jy finansies kan gee vir die werk van die Here.

Bankbesonderhede

Doxa Deo Hartland
ABSA Rekening
Rek: 41 0967 5001
Takkode: 632005

AlgemeNE VERWYSINGS

DDHL+TD+VOORLETTERS EN VAN

DONASIES / SKENKINGS

Ons het verskeie projekte wat donasies/skenkings benodig om hul maandelikse uitgawes te kan dek. Hierdie sal van tyd to tyd aan die gemeente gekommunikeer word.

Tyd

Daar is verskeie plekke waar jy van jou tyd kan gee om deel te word van ‘n netwerk van vennote wat daagliks ‘n impak maak in lewens regoor ons streek. 

FINAL Finansiele Bydrae (1)

Praat met Ons