GEE
‘n Vrygewige lewe het ‘n manier om mense se lewens te verander. Deur vrygewig te wees met jou tyd, talente en finansies maak jy dit moontlik vir ons om die pyn, gebrokenheid en die verlorenheid van ons stad aan te spreek.
BANKBESONDERHEDE
Doxa Deo Garden Route
ABSA Tjekrekening
41 0079 4779
Tak: 632005
ALGEMENE VERWYSINGS
DDGE+TD+VOORLETTERS EN VAN
SKENKINGS
Ons het ’n aantal projekte wat skenkings benodig om hul maandelikse uitgawes te dek.
TYD
Daar is verskeie diensgeleenthede waarin jy jou tyd kan vrywillig gee terwyl jy daagliks mense se lewens regoor ons stad raak.
GEE ELEKTRONIES
![]() |
