BEDIENINGE

Ontdek ons bedieninge wat jou help om in geloof te groei, gemeenskap te bou en uit te reik, sodat jy geestelik kan floreer en ’n positiewe verskil in die wêreld kan maak.

fusion

George se tienerbediening fokus op die geestelike groei van hoërskool leerders. 

worship

Ons glo dat ons aanbiddingsbelewenis ‘n lewensveranderende impak in ons stad kan maak.

KIDS

By Doxa Deo KIDS rig ons passievolle kinders op wat in hul skeppingsdoel leef!

VROUE / cherish

Ons doel is om elke vrou te bemagtig met waarheid en toe te rus vir haar roeping.

movement manne

‘n Proses vir die jaar waar manne een keer ‘n maand bymekaar kom om geestelik te groei en te belê in mekaar se lewens.

young adults

Om die volgende generasie te bereik is een van ons primêre fokuspunte in Doxa Deo.

Praat met Ons