BEDIENINGE
Ontdek ons bedieninge wat jou help om in geloof te groei, gemeenskap te bou en uit te reik, sodat jy geestelik kan floreer en ’n positiewe verskil in die wêreld kan maak.
fusion
George se tienerbediening fokus op die geestelike groei van hoërskool leerders.
worship
Ons glo dat ons aanbiddingsbelewenis ‘n lewensveranderende impak in ons stad kan maak.
VROUE / cherish
Ons doel is om elke vrou te bemagtig met waarheid en toe te rus vir haar roeping.
movement manne
‘n Proses vir die jaar waar manne een keer ‘n maand bymekaar kom om geestelik te groei en te belê in mekaar se lewens.
young adults
Om die volgende generasie te bereik is een van ons primêre fokuspunte in Doxa Deo.