Oor Ons Personeel
Kerk is soveel meer as ‘n diens oor ‘n naweek. Vir ons is dit oor ‘n verbintenis met ander
mense, groei in jou geloof, en die bou van ‘n sterk fondasie vir jou gesin. Die missie van elke personeellid by Doxa Deo is om te sien hoe elke mens wat in Jesus glo, deel uitmaak van ‘n gesin, besig is om dissipels te maak, en te bou aan God se Koninkryk.
Ons Span
Jules & Madelein Asher
Kampus Leier
Bedieningspan Volwassenes
AJ & Suné Sutton
Bedieningsleier Volwassenes
Jean & Willianna Symons
Sakebediening
Marthinus & Bianca Steffen
CCEP | Toerusting
Martin & Jani Bravenboer
Aanbidding | Huwelike
Adri Stroebel
Kampus bestuurder
Ester De Koker
Kinderbediening | Life Centre
Charlotte Botha
Finansies | Bestuur
Ilze Richter
Ondersteuning: life centre | Kinderbediening
Yolandé Van Graan
Ondersteuning: Volwassebedieninge
Trechia Arlow
Ondersteuning: Sakebediening
Sunanri van schoor
Ondersteuning: Huwelike | Aanbidding | Toerusting
Bedieningspan Jong Volwassenes, Studente & Tieners
Werner & Michelle Janse Van Rensburg
Jong volwassenes | studente
Suné van der Merwe
Skole bediening
Micaela Van Biljon
Tienerbediening
Seamé Wilkins
Grafiese Ontwerper
Jaené Botha
Kommunikasie | Kunste | Radiance
Lisa Malan
Ondersteuning: Jong volwassenes | Studente
Hein de Beer
Videograaf | Editor