SoulCare

Doen aansoek vir ‘n SoulCare afspraak

Laat 3 ure toe vir ’n afspraak.

Donasie: Ons vra nie ‘n konsultasiefooi nie, maar jy is welkom om ‘n donasie vir SoulCare te gee. Jy kan dit óf dmv EFT doen (Doxa Deo; ABSA Bank 4074057952; Verwysing: BLSoulCare+Naam) óf by ons inligtingstoonbank tydens een van ons Sondagdienste.