Doxa Deo Brooklyn het nou ons eie koffie winkel waar jy vir jou en jou gesin ‘n smaaklike Cappuccino en ‘n brooidjie kan bestel voor of na die diens en lekker saam kuier onder die pergola.

Tye

10:00 – 14:00 gedurende die week,

met geleenthede

& Sondae voor en na die dienste

Plek

Agter in die Saal

Menu

Sien jou binnekort!

Praat met Ons