Movement manne

Daar is iets wat gebeur wanneer n groep manne besluit om hulle lewens te rig volgens God se roeping om Sy koningkryk te vestig by elke huis, werksplek en vriendskap. Ons is n beweging van manne wat ons wereld verander.

Ons mannebediening fokus op die volgende 3 areas:

Manneaande

’n Mannaand is ’n lewensveranderende byeenkoms waar honderde manne lekker saam kuier en ’n aand te beleef waarin die Here manne se harte diep aanraak.

Mannegroepe

‘n Groep manne wat weekliks bymekaar kom. Hulle groei nie net saam nie, maar doen die lewe saam.
Forged & The World Needs a Father groepe:
Soos yster, yster slyp so slyp een man n ander. In hierdie prosesse groei manne van verskillende generasies saam in groepe van 12.

Vaderskap

Vaderskap is een van die grootste struikelblokke van ons tyd. Deur ons The World Needs a Father proses maak ons n verskil in die area.

Praat met Ons