By Stellenbosch Gemeente glo ons – in lyn met dit wat ons juis in die Woord leer – dat GEE veel meer as net jou finansiёle bydrae behels. GEE kan ook jou tyd behels, jou energie, jou talente of selfs ‘n eenvoudige kospakkie aan behoeftige gesinne binne ons eie kampus. Soms is GEE daardie koffietjie saam met ‘n vriend wat gedurig op jou hart is.
Bankbesonderhede
Doxa Deo Stellenbosch
ABSA
Rek: 4088 160 876
Takkode: 632005
Verwysing: SB + Jou naam
Algemene verwysings
SB TD = Tiendes
SB HOPE = Hope Fonds (Help Our People Eat)
Tyd
Daar is verskeie plekke waar jy van jou tyd kan gee om deel te word van ‘n netwerk van vrywilligers wat daagliks ‘n impak maak in lewens regoor ons stad.
Aanlyn Gee
Kliek op die PayFast Pay Now knoppie om na ‘n veilige (secure) webtuiste geneem te word.
|