NUWE VENNOTE GELEENTHEID

Kuier jy gereeld by ons? Wil jy ‘n volgende stap neem om in te skakel by ons gemeente? Elke kwartaal het ons ‘n ontmoetingsgeleentheid waar jy jou vennootskap amptelik kan maak.

Vul asb die vorm in sodat ons jou kan uitnooi na die volgende geleentheid.

Praat met Ons