Gee
HOE KAN EK GEE?
By Kameeldrift gemeente glo ons – in lyn met dit wat ons juis in die Woord leer – dat GEE veel meer as net jou finansiёle bydrae behels. GEE kan ook jou tyd behels, jou energie, jou talente of selfs ‘n eenvoudige kospakkie aan behoeftige gesinne. Soms is GEE daardie koffietjie saam met ‘n vriend wat gedurig op jou hart is.
BANKBESONDERHEDE
Doxa Deo Kameeldrift
ABSA tjekrekening
Rek: 407 405 9077
Takkode: 632005
ALGEMENE VERWYSINGS
KD TD = Tiendes
KD GEN = Generosity (Gemeenskapsbehoeftes & Voedsel)
KD Bou = Bouprojek
KD PP = POPUP Bydraes
TREE SKOLEPROJEK
Ondersteun TREE Jeugwerkers wat in skole geplaas word:
TREE BANKBESONDERHEDE
Doxa Deo Educational Trust
ABSA Bank
Rek: 408 549 2367
Takkode: 632005
Verwysing: KD TREE
Stuur bewys na [email protected]
DONASIES / SKENKINGS
Ons het verskeie projekte wat donasies/skenkings benodig om hul maandelikse uitgawes te kan dek. Kontak ons bestuurder vir meer inligting: [email protected]
Tyd
Daar is verskeie plekke waar jy van jou tyd kan gee om deel te word van ‘n netwerk van vrywilligers wat daagliks ‘n impak maak in lewens regoor ons stad.
Gee Elektronies
![]() |
