SENIORS

Mense wat nog jonk van gees is, kom Woensdae 10:00 by Kameeldrift Kampus bymekaar. As voorlopers in die gees word daar in hierdie lewensfase kwaliteit vriendskappe gesmee. Ons het ook teen die einde van die jaar ‘n lekker groot afsluiting. Kontak Faan Bester by  082 467 0938.

Praat met Ons