AFRIKAANSE OGGENDDIENS

'Connect '-Groepe

Manne Draf-Groep

Christo van der Westhuizen gaan hierdie groep lei. Ons gaan saam draf en ‘n kursus behandel. Ons sien uit om jou daar te hê!

Saterdae, 07:00 – 08:00
Mugg & Bean Showgrounds

Manne Koffie-groep

Rohan Ellis gaan hierdie groep lei.
Ons gaan ‘n kurses vir mans behandel en kofffie drink.
Ons sien uit om jou daar te hê!

Vrydae, 07:00 – 08:00
Plek sal bevestig word.

Manne Koffie-groep

Shaun Hoffman gaan hierdie groep lei. Ons gaan iets bespreek terwyl ons koffie drink.
Ons sien uit om jou daar te hê!

Vrydae, 08:00 – 09:00
Plek sal bevestig word

Manne Bergfiets-groep

Georg Terreblanche gaan hierdie groep lei. Ons gaan saam fiets ry en ‘n boek behandel.
Ons sien uit om jou daar te hê!

Woensdae, 08:30 – 09:30
Seattle Coffee, Langenhovenpark

Bybel 101

Christo Fourie gaan hierdie groep lei. Ons gaan Bybelse dogmatiek bestudeer – God, Jesus, die Heilige Gees, Kerk ens.
Ons sien uit om jou daar te hê!

Woensdae, 18:00 – 20:00
Van Iddekinge Laan 73, Fichardtpark

Forge

Groepgeleiding deur Wynand Bekker.
Ons gaan fokus op dissipelskap en mentorskap om jou geloof en groei te versterk.
Ons sien uit daarna om jou deel van die reis te maak – kom sluit by ons aan!

Woensdae, 18:00 – 20:00
Fichardtpark

Manne Heuwelklim Stapgroep

Gerhard Linde gaan hierdie groep lei. Ons gaan weekliks saam stap en die uitdagings van die lewe bespreek.
Dit gaan ‘n tyd van groei en ondersteuning wees.
Ons sien baie uit daarna om jou daar te hê!

Woensdae, 18:00
Plek sal bevestig word

Talk to Us