Cherish is ons vrouebediening eie aan Doxa Deo en ons wil jou graag uitnooi om ons by ons aan te sluit.  Ons doel is om vroue toe te rus vir hierdie belangrike taak – naamlik om ‘n verskil in ander se lewens te maak.  Die Woord sê immers in Matt. 5:14-16 dat ons moet SKYN!!!

“We are a Women’s Ministry with a mission from God – To nurture, to love, to inspire… and to cherish the uncherished.” “You’ll be known as those who can fix anything, restore old ruins, rebuild and renovate, make the
community liveable again.” (Is 58:6-12)

Die skrifgedeelte wat die grondslag van ons vrouebediening vorm is Deut 7:6(b): “God, your God, chose you out of all the people on the earth, for Himself, as His cherished personal treasure.”

Daar is iets vir elke stunning vrou by Cherish.

Tik hierdie dan onder :

Daar is iets vir elke stunning vrou by Cherish

Bybelstudie:  Weekliks : oggend & aand groepe.

Mamma-groep:  Ondersteuning, saamkuier, saambid en saamgesels.

Huis Lesedi – ons weeshuis vir babas wat as wees agtergelaat is. Hier kan jy met die babas kom speel en stimuleer met spesifieke aktiwteite.

HOPE (gevriesde kos voorberei, hulp by die sopkombuis, sorteer van klere by die klerebank.)

Dekor en Gasvryheid:  Kom leef jou kreatiwiteit by Xanadu Kampus uit wanneer ons gereed maak vir gebeure wat ekstra mooimaak verg!

Vroue konferensie : 1 x per jaar

Vroue geleenthede met gasprekers: kwartaaliks soos aangekondig

As jy nuut is, of vir enige ander navrae, word jy vriendelik uitgenooi om ons te kontak by 012 253 1366.  Dit sal lekker wees om met jou kontak te maak.