Back to series

Sondag is Moedersdag.

Ons gasspreker is bekende nuusleser, Jenna – Leigh February.  Kinders bring jul ma’s en oumas vir die groot bederf!

Ons gaan ook voort met ons reeks – ONE HEART FOR GOD’S PEOPLE.