Daar is baie situasies in die lewe wat die wind uit ons seile slaan. Die Life Centre bied gespesialiseerde en gefokusde areas van bediening vir die van ons wat deur moeilike tye gaan. Ons begeerte is om te sien dat elke mens weer voluit sal lewe en in kwaliteit verhouding met God en jou naaste sal leef.

Ons bied die volgende dienste aan

Ek Wil Voluit Lewe

EK GAAN DEUR ‘N MOEILIKE TYD.

EK HET GEBED NODIG

Voltooi ‘n Gebedsversoek kaartjie by die Rooi Posbus in ouditorium en plaas dit dan in posbus.

Besoek ons op Maandagaande om 19:00 by ons Xanandu  Life Centre waar die gebedspan vir jou kan bid.

Vir meer inligting skakel die kantoor : Annemarie Welmans : 012 253 1366.

_________________________________________________________________________________________

EK HET BERADING NODIG.

Ons het opgeleide beraders wat jou kan ondersteun en begelei deur jou moeilike tye.

Kontak gerus Annemarie Welmans by ons kantore:012 253 1366 om ‘n afspraak te maak by een van ons beraders.

SoulCare is nie ‘n beradingsessie nie. Dit is ‘n gefasiliteerde tyd van interaksie tussen ‘n individueel en God (Vader, Seun en Heilige Gees). Die gefokusde uitkoms van die SoulCare sessie is om vryheid en restourasie te beleef.

Soul Care sessies word gefasiliteer deur opgeleide vennote wat nie vergoeding ontvang nie.

Voltooi ‘n aansoek vorm by die infotoonbank of skakel

Willie & Heelna Nieuwoudt 

082 463 9822/082 572 9233

_________________________________________________________________________________________

EK HET MAATSKAPLIKE ONDERSTEUNING NODIG

Kontak Connie Venter by 083 702 0517 of Annemarie Welmans by ons kantore by 012 253 1366.

_________________________________________________________________________________________

EK IS GESKEI / GAAN DEUR ‘N EGSKEIDING

Kontak Maria de Jager by 076 430 4094 of skakel in by ons proses om jou deur die trauma van egskeiding te begelei.

_________________________________________________________________________________________

EK HET IEMAND AAN DIE DOOD AFGESTAAN

Kontak Ludwig of Marinda Otto by 081 398 7129 of skakel by ons GriefShare proses in om jou te begelei deur die proses van rou.

 

_________________________________________________________________________________________

EK SUKKEL MET ‘N VORM VAN AFHANKLIKHEID

Kontak gerus die volgende instansies.

Tokkie van Wyk by 076 521 1324

Peter Pugh by 082 688 5911

Phillip by 083 309 4220

AA ONDERSTEUNINGSGROEP

Elke Donderdagaand om 17:30 by Xanadu Doxa Deo Kids fasiliteite.

Ek wil graag help bedien

Ek Wil 'n Verskil Maak

Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon

Boodskap