TREE - Transforming the educational environment

TREE

 

 

 

 

 

TREE se hoof-fokus is om skoolhoofde, onderwysers, ouers en leerders te ondersteun, te dien en toe te rus, sodat kinders van
ons land ‘n gesonde deel van die samelewing kan wees. Die skolewerkers van ons Kampus is betrokke by Hoërskool Hartbeespoort,
Meerhofskool, Laerskool Generaal Hendrik Schoeman, PLG en Laerskool Broederstroom.

Losperfontein Gevangenis

‘n Weeklikse uitreik na die Losperfontuin Gevangenis, waar ‘n groep vrywilligers ‘n dissipelskapskursus met die gevangenes fasiliteer en hoop in hul lewens deponeer.

Huis Lesedi

Huis-Lesedi-Logo-20112-01

 

 

 

Huis Lesedi is ‘n huis vir kinders wat as wees agtergelaat is. Hier word babas met liefde versorg tot aanneemouers gevind kan word. Donsaies en bydraes is altyd nodig, maar ook ekstra hande wat kan help met die versorging.

Cargo of Dreams

‘n Projek wat omgeboude en toegeruste skeephouers in minderbevoorregte omgewings
plaas wat aangewend kan word as ‘n kleuterskool.

Judea Harvest

Judea-Harvest-HQ

 

 

 

 

 

‘n Proses in die kampus waar tente in minder bevooregte omgewings geplaas word waar daar nie kerkgeboue beskikbaar is nie, om sodoende die evangelie aan mense te bring. Ons is reeds betrokke by Majakaneng, Brits,Ten Rooms en Bokfontein.

Projek HOPE

my_fprojekte-25

 

 

 

HOPE is ‘n versorgingsprogram vir die vennote wat deur maatskaplike uitdagings gaan. Ons verskaf vir gesinne kospakkies, kosbewyse, liefde en bystand. Hope bied ook ‘n diens aan die gemeenskap deur middel van ‘n sopkombuis, klerebank en gevriesde kos.

POPUP

Popup Logo

 

 

 

 

 

 

 

Popup is our People Upliftment Project in the City. Popup touches the most desperate of people’s lives by addressing their most basic needs. People are introduced to Christ, given life skills training as well as training in a skill that will allow them to enter the market place with confidence. There are medical, dental and eye clinics on site. People are supplied with food on a daily and weekly basis. The clothing store supplies second hand clothes to those in need. Popup is our ministry in the city that touches and changes lives daily.

Kontak vir Gerrit Heymans – 083 380 0229

Mat 25:35 – “Want Ek het honger gehad, en julle het My te ete gegee; Ek het dors gehad, en julle het My te drinke gegee; Ek was ‘n vreemdeling, en julle het My herberg gegee; Ek was naak, en julle het My geklee; Ek was siek, en julle het My besoek; in die gevangenis was Ek, en julle het na My gekom.”

Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon

Boodskap

This is custom heading element