HOPE (Help Our People Eat) is Doxa Deo se versorgingsprogram waardeur aktiewe vennote (lidmate) van Doxa Deo wat finansiële uitdagings beleef, gehelp en ondersteun word. Die nood is meer gedurende die Covid-19 en daarom vra ons dat jy ons sal help om ander te help in nood.

Hierdie is ‘n uitstekende geleentheid vir jou om vrygewig te wees en te bedien!

Indien jy verkies om ‘n finansiële donasie te maak, hier is verskillende betaal opsies:

Bankbesonderhede

Doxa Deo Xanadu
ABSA Hartbeespoort
Rek: 407 405 8623
Takkode: 632005

VERWYSING : HKHOPE

Zapper Kode

Finansiële bydrae kan as volg gemaak word deur om die Zapper kode te skandeer.

Vir meer inligting, of om jou hulp aan te bied skakel vir Connie Venter : 083 702 0517