Honger Verligting Projek

Met covid-19 weet ons van soveel mense in ons direkte gemeenskap wat nie kos het nie.

Ons het n projek- “Honger verligting” wat ons hardloop. Ons vertrou die Here dat ons hierdeur duisende etes vir mense in gebiede rondom Hartbeespoort sal kan voorsien.

Jy kan betrokke raak deur ‘n finansiële bydrae te maak.

Koop ‘n boks teen R750 – (240 etes) of koop ‘n aantal etes teen R3 ‘n ete.

EEN KOSPAK BEVAT DIE VOLGENDE:

  • Vitamien sakkie
  • Rys
  • Soya
  • Ontwaterde groentemengsel

Die bestandele is as volg:

Vitamien A, B1, B2, B3, B5, B6, B12, C, D3, E, foliensuur en Biotien, minerale voormengsel wat bevat: kalsiumkarbonaat, selen, yster, sinksulfaat, mangaan sulfaat, kopersulfaat, chroom aminosuurchelaat , kaliumjodium.

Wil jy graag kospakkies pak?

Jy ook betrokke raak deur ons te help met die verpakking van hierdie kospakke

Kontak vir Hein Enslin by 076 454 4481

Permitte hiervoor sal verkry word.  Kom maak saam ‘n impak in ons gemeenskap.

Jy kan finansiële bydraes in ons HOPEFONDS inbetaal.

Betaling opsies:

Bankbesonderhede

Doxa Deo Xanadu
ABSA Hartbeespoort
Rek: 407 405 8623
Takkode: 632005

VERWYSING : HKHOPE

Zapper Kode

Finansiële bydrae kan as volg gemaak word deur om die Zapper kode te skandeer.