Ons glo dat ons aanbiddingsbelewenis saam met die Kunste in al sy uitdrukkings, ‘n lewensveranderende impak in ons dorp kan maak. Dit is ons begeerte om God te aanbid in Waarheid en in Gees en daarom het ons ’n aanbiddingsspan wat hulle gawes en talente gebruik om aanbidding te lei en fasiliteer tydens feesdienste en ander geleenthede.

Oefeninge vind plaas op Donderdagaande van 19:00 tot 21:00. Tydens die geleenthede spandeer ons tyd in die Woord, kuier, bid saam en berei intensief musikaal voor vir Sondae se aanbidding.

Vir meer inligting, kontak:

Charl van Zyl

[email protected]

Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon

Boodskap