By Fusion is dit ons begeerte om te sien dat elke tiener wat by ons is ‘n ontmoeting met God het; soos ons naam aan dui dat elke tiener sal bind met God. Daarom is ons passievol oor ons skole en ook oor alles wat op ‘n Donderdag aand by Fusion gebeur.  Ons praat onder andere met die tieners oor God, Wie Hy in jou is, dat Hy die wêreld deur jou wil impakteer en soveel meer. Fusion Youth is die volgende generasie wat besig is om op te staan en ‘n groot impak te maak in ons omgewing.

Bymekaarkom-tye

 

Sondae aande 18:00 – 20:00

 By Fusion word tieners nie net bedien nie.  Ons skep ook geleenthede vir tieners om hulle passies en talente te kom uitleef deur ander te bedien. 

Om betrokke te raak by ons tienerbediening, kontak gerus vir Ruan Coetsee – [email protected] 076 507 3495

Unable to display Facebook posts.
Show error

Error: No posts available for this Facebook ID
Please refer to our Error Message Reference.
Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon (vereis)

Boodskap