Genesis is Doxa Deo Wonderboom se 18-25 jaar Studente bediening. ń groep studente wat die lewe saam deel met Passie, Groeplewe en Leefstyl in Pretoria.  “Genesis” beteken die begin van iets, kom begin jou lewe saam n gemeenskap van studente en beleef ons kultuur en mense wat saam aanbid, bedien en groei.   Genesis is vir alle Studente en fokus grootliks op die Universiteite in die omgewing van Pretoria en is geken vir ons liefde vir saam kuier! Ons aanddiens [Sondae 18:00] fokus op ons tieners, Studente en Young Adults groep met Passievolle aanbidding, Relevante Woord, Geestelike Bediening en Gemeenskap.

Selgroepe

Ons het n sterk fokus op studente groepslewe en ons het kleingroepe wat weekliks bymekaar kom en saam kuier, groei en die lewe saam geniet. Almal is welkom by die groepe en kan enige tyd in val. Ons het groepe vir Ouens, Meisies en selfs gemengde groepe.  Ons doel met kleingroepe is om nader aan mekaar te groei en asook nader aan die Here. Kom skakel in by Genesis en pak jou studente lewe aan!

Kontak- Reinhardt Smit: 076 878 [email protected]

Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon (vereis)

Boodskap