Die seniors by Doxa Deo Wonderboom noem hulle self die “Ligendes”. Hulle is nie oud nie. Hulle kom elke Donderdag oggend om 10:00 hier in ons ouditorium by mekaar en vir hulle is dit hul eie sel groep. Daar is gereelde uitstappies en geleenthede saam met ander Doxa Deo gemeentes in ons stad. Hulle reik ook op ʼn gereelde basis uit na aftree oorde en tehuise in ons omgewing. Indien jy daardie ouderdom is en of dalk weet van iemand wat wil inskakel kontak gerus vir Neil vir meer inligting.

Kontak
Carlos Coveiro                  082 894 6888          [email protected]

Indien jy wil betrokke raak by hierdie groep of dalk net meer inligting wil bekom gesels gerus met Carlos Coveiro