In Wonderboom gemeente staan ons manne bediening bekend as “Movement”

Mic_6:8  He has shown you, O man, what is good; And what does the LORD require of you But to do justly, To love mercy, And to walk humbly with your God?

He has told you, O man, what is good; And what does the Lord require of you. Except to be just, and to love [and to diligently practice] kindness (compassion), And to walk humbly with your God [setting aside any overblown sense of importance or self-righteousness]?

Movement is ‘n bediening wat spesifiek fokus op manne se geestelike groei en die unieke uitdagings waarmee manne in ons samelewing gekonfronteer word.  Ons skep weekliks ‘n geleentheid vir manne om deur die woord te ontdek wat die grootheid van God se storie in ons lewens kan wees. Kom vind uit wie jy in God se oë is en waartoe jy instaat is.

Ons nooi alle manne om saam met ons te kom kuier by Movement, jy kan net opdaag; Vrydae 06:00 – 07:00 by Wonderboom Kampus.

Kontak

Carlos Coveiro 082 894 6888 [email protected]