Bedieninge vir elke ouderdoms groep:

Voorskool
3 - 7 Jaar

Grade
Gr 2 - 5

Merge
Gr 6 - 7

At that time the disciples came to Jesus, saying, “Who is the greatest in the kingdom of heaven?” And calling to him a child, he put him in the midst of them and said, “Truly, I say to you, unless you turn and become like children, you will never enter the kingdom of heaven. Whoever humbles himself like this child is the greatest in the kingdom of heaven. “Whoever receives one such child in my name receives me, but whoever causes one of these little ones who believe in me to sin, it would be better for him to have a great millstone fastened around his neck and to be drowned in the depth of the sea.

Matthew 18:1-6

Wat is die KIDS bediening?

Doxa Deo KIDS is ‘n plek waar kinders leer wat Jesus aan die kruis vir ons kom doen het en hoe verhouding met Hom lyk in hulle eie lewe.

Ons wil ook sien hoe kinders nie net kop kennis kry by Doxa Deo KIDS nie, maar dat hulle sal leer hoe om dit toe te pas in hulle alledaagse lewe. Doxa Deo Kids is nie daar om kinders op te pas nie, maar om by te dra tot die kinders se groei geestelik, emosioneel en fisies, asook om hulle die nodige tools uit die Bybel te gee, sodat hulle hulle volle potentiaal kan bereik. Dis ook ‘n plek waar hulle kan speel, lag en uitdrukkings gee aan hoe hulle God ervaar, soos wat net kinders kan.

Bowenal droom ons dat kinders sal toegrus word as City Changers in hulle huis, skole en gemeenskap.

Personeel

By die kinderbediening bied ons ook geleenthede aan mense met ‘n passie vir kinders om te groei as les-aanbieder of as kleingroepleier/fasiliteerder. 

Uniek aan hierdie groep mense is die familie-gevoel wat daar bestaan onder mekaar. Sodra jy deel raak van hierdie bediening onwikkel jy ook in areas van leierskap en bediening.

Kontak Informasie

Caroné Coveiro

Selfoon nommer: 081 035 7501

Epos: [email protected]

Vir enige ander kommunikasie kontak: [email protected]

Praat met Ons