HOPE (help our people eat)

HOPE is ‘n aaneenlopende projek waarby ons, ons eie gemeente mobiliseer om tydens dienste kos te bring sodat ons dit kan versprei na mense in one gemeente wat in nood is.

Kontak ons gerus om uit te vind waar jy kan inskakel.
Louis Fourie – [email protected]  of 072 192 7625

Victory Kids Kinderhuis

Victory Kids is ons Kampus se kinderhuis.

Derdepoort

Laerskool Derdepoort  
Ons is betrokke by Laerskool Derdepoort se voedingsprojek waar ons 1x per week vir so 120 kinders kos gee. Ons doen ook ‘n wintersprojek waar ons onder ander vir hulle serpe, handskoene, komberse of truie gee.  Oktober maand hou ons vir hulle ‘n Kersboom.  Waar ons vir elke kind ‘n kersgeskenk koop en dit vir hulle baie spesiaal probeer maak.

Indien jy wil betrokke raak kontak Louis Fourie – [email protected]  072 192 7625

Winter Warmer

Gedurende Mei en Junie, het ons ‘n “Winter Warmer” projek. Meer informasie oor Winter Warmer projekte word elke jaar deurgegee soos ons identifiseer waar en hoe ons betrokke raak.

Christmas Wishlist

Gedurende November is dit ons jaarlikse “Christmas Whishlist” projek waar ons uitreik na verskillende instansies.

Kontak ons gerus om uit te vind waar jy kan inskakel. [email protected] 012 534 3049

POPUP

Popup Logo

Popup is our People Upliftment Project in the City. Popup touches the most desperate of people’s lives by addressing their most basic needs. People are introduced to Christ, given life skills training as well as training in a skill that will allow them to enter the market place with confidence. There are medical, dental and eye clinics on site. People are supplied with food on a daily and weekly basis. The clothing store supplies second hand clothes to those in need. Popup is our ministry in the city that touches and changes lives daily.

Kontak vir Marlene Freislich (Fund development or B-BBEE enquiries)
+27 82 332 2581
[email protected]


Mat 25:35 – “Want Ek het honger gehad, en julle het My te ete gegee; Ek het dors gehad, en julle het My te drinke gegee; Ek was ‘n vreemdeling, en julle het My herberg gegee; Ek was naak, en julle het My geklee; Ek was siek, en julle het My besoek; in die gevangenis was Ek, en julle het na My gekom.”

Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon (vereis)

Boodskap