Wie is ons?

Die Young Adult-groep van Doxa Deo Wonderboom Kampus bestaan uit enige finale jaar studente, ongetroudes en jong werkendes (22-35). By Moot Kampus wil ons sien dat jy as individu groei in jou Geestelike verhouding met God en ook met die ander mense om jou. Dis ‘n plek waar ons fokus om ‘n familie kultuur te skep, en waar jy kan behoort as ‘n Young Adult.

As jy wil inskakel by ons familie stuur gerus ‘n epos vir Reinhardt ([email protected]) ons sal graag jou wil leer ken. Like ons Facebook page ook gerus.

Groepe

Ons plaas ‘n groot fokus op dissiepelskap, en om te groei in ons verhouding met God. Een van die beste maniere om dit te doen is saam met ander mense. Die Connect groepe bestaan uit tussen 3-8 mense wat op ‘n weeklikse basis kuier oor die Woord en ook inspraak gee in mekaar se lewens. Moet nie uitmis op die geleentheid om Geestelik te groei nie, saam met mense wat jy vining vriende gaan noem.

Gatherings

– Sondagaande 18:00 vir die aanddiens.
– Woensdagaande 19:00 by huise of tydens die Mid-week by die kampus vir groeplewe.

Kontak ons

Reinhardt Smit – 076 878 3326 of [email protected], vir meer inligitng of om in te skakel by die Young Adults.

Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon (vereis)

Boodskap