Waarom Groepe?

Afgesien van ‘n verhouding met God, is die mens se grootste behoefte na betekenisvolle verhoudings met ander mense. Kerklewe (christenskap) is veel meer as net Sondagdienste. Volwassenes in ons kampus word primêr bedien en versorg in klein, informele groepe waar vriendskappe en verhoudings kan groei en floreer.

Wat kan jy verwag?

 

Groepe kom in huise bymekaar om saam te gesels oor die Woord, tyd te spandeer in “fellowship” en saam te bid. Ons het reeds aktiewe groepe waar lewens weekliks verander. Ons vestig ook gereeld nuwe groepe om ruimte te skep dat mense gereeld en gemaklik ingeskakel kan word.

Ons het groepe vir amal, tieners, studente, jong volwassenes en volwassenes.

Omgee, Bediening, Groei en Invloed word by Groeplewe as hoë waardes beskou.

Ons het ook belange groepe.

  • “Chain Reaction” ʼn fietsry groep. Hulle ry elke oggend en het gereeld familie dae wat die hele gesin kan saam ry.
  • “ Wheels of Honour” ʼn motorfietry groep. Hulle ry op ʼn breakfast runs en kom op ʼn gereelde basis ty mekaar.
  • Gholf groep.
  • Solo bediening vir enkellopendes. Hulle kom weegliks bymekaar in selgroepe

Indien jy by so ‘n groep wil inskakel kontak gerus:

Louis Fourie – louis.fourie@doxadeo.org

Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon (vereis)

Boodskap