All Booked All Booked All Booked 2463 Radiance 2020 https://www.doxadeo.org/wonderboom/event/radiance-2020/?event_date=2020-06-01&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2020-06-01

Radiance 2020


  • Doxa Deo Wonderboom Auditorium
Register 2020-06-01 19:00 2020-06-01 21:00 UTC Radiance 2020 Wat is Radiance? Radiance is 'n unieke kursus vir jong vrouens tussen die ouderdom van 18 - 30 jaar.  As jy die Here vertrou vir genesing, heelheid, dieper verstaan van wie jy gemaak is om te wees, jou roeping en gesonde verhoudings en vriendskappe wil bou dan skryf nou in vir 2020.   Hoe werk dit? Ons kom Mandagaande om 19:00 - 21:00 by Doxa Deo Wonderboom bymekaar waar ons spesifieke temas hanteer en lekker in kleingroepe funksioneer om die jaar saam met mekaar 'n pad te stap. Ons begin Maandag 17 Februarie 2020 en het elke Maandagaand gedurende die kwartaal Radiance, behalwe in skoolvakansies.  Ons eindig in September 2020 met 'n groot afsluitingsfunksie.   Hoeveel kos dit? Kostes beloop R850 per persoon en sluit alle lesingsmateriale, alle bymekaarkomste en funksies in. Bataling kan op 2 maniere geskied: Eenmalige R850 Deposito van R250 en dan 5 x R120 maandelikse betalings wat by wyse van debietorde gebeur.   Kontak? Jy kan Adele kontak vir meer info by: [email protected] 521 Lombard St, Wonderboom South, Pretoria, 0084, South Africa [email protected]

Wat is Radiance?

Radiance is ‘n unieke kursus vir jong vrouens tussen die ouderdom van

18 – 30 jaar.  As jy die Here vertrou vir genesing, heelheid, dieper verstaan van wie jy gemaak is om te wees, jou roeping en gesonde verhoudings en vriendskappe wil bou dan skryf nou in vir 2020.

 

Hoe werk dit?

Ons kom Mandagaande om 19:00 – 21:00 by Doxa Deo Wonderboom bymekaar waar ons spesifieke temas hanteer en lekker in kleingroepe funksioneer om die jaar saam met mekaar ‘n pad te stap.

Ons begin Maandag 17 Februarie 2020 en het elke Maandagaand gedurende die kwartaal Radiance, behalwe in skoolvakansies.  Ons eindig in September 2020 met ‘n groot afsluitingsfunksie.

 

Hoeveel kos dit?

Kostes beloop R850 per persoon en sluit alle lesingsmateriale, alle bymekaarkomste en funksies in. Bataling kan op 2 maniere geskied:

  • Eenmalige R850

Deposito van R250 en dan 5 x R120 maandelikse betalings wat by wyse van debietorde gebeur.

 

Kontak?

Jy kan Adele kontak vir meer info by: [email protected]