All Booked All Booked All Booked 2055 Movement Manne https://www.doxadeo.org/wonderboom/event/movement-manne-2/?event_date=2019-06-21&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2019-06-21

Movement Manne


2019-06-21 06:00 2019-06-21 07:00 Africa/Johannesburg Movement Manne Datum: Begin 11 Januarie, Elke Vrydag Oggend Tyd: 06:00 - 07:00 Plek: Koffie Area Kontak Persoon: [email protected] Movement is ‘n bediening wat spesifiek fokus op manne se geestelike groei en die unieke uitdagings waarmee manne in ons samelewing gekonfronteer word. Ons skep weekliks ‘n geleentheid vir manne om deur die woord te ontdek wat die grootheid van God se storie in ons lewens kan wees. Kom vind uit wie jy in God se oë is en waartoe jy instaat is. 521 Lombard St, Wonderboom South, Pretoria, 0084, South Africa [email protected]

Datum: Begin 11 Januarie, Elke Vrydag Oggend

Tyd: 06:00 – 07:00

Plek: Koffie Area

Kontak Persoon[email protected]

Movement is ‘n bediening wat spesifiek fokus op manne se geestelike groei en die unieke uitdagings waarmee manne in ons samelewing gekonfronteer word. Ons skep weekliks ‘n geleentheid vir manne om deur die woord te ontdek wat die grootheid van God se storie in ons lewens kan wees. Kom vind uit wie jy in God se oë is en waartoe jy instaat is.