All Booked All Booked All Booked 2053 Ligendes https://www.doxadeo.org/wonderboom/event/ligendes-3/?event_date=2019-01-17&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2019-01-17

Ligendes


Register 2019-01-17 10:00 2019-01-17 10:00 Africa/Johannesburg Ligendes Datum: Elke Donderdag Tyd: 10:00 Plek: Doxa Deo Wonderboom Studio Koste: R0 Kontak Persoon: [email protected] Beskrywing: Die seniors by Doxa Deo Wonderboom noem hulle self die “Seniors”. Hulle is nie oud nie. Hulle kom elke Donderdag oggend om 10:00 hier in ons ouditorium by mekaar en vir hulle is dit hul eie sel groep. Daar is gereelde uitstappies en geleenthede saam met ander Doxa Deo gemeentes in ons stad. Hulle reik ook op ʼn gereelde basis uit na aftree oorde en tehuise in ons omgewing. Indien jy daardie ouderdom is en of dalk weet van iemand wat wil inskakel kontak gerus vir Neil vir meer inligting. [email protected]

Datum: Elke Donderdag

Tyd: 10:00

Plek: Doxa Deo Wonderboom Studio

Koste: R0

Kontak Persoon: [email protected]

Beskrywing:

Die seniors by Doxa Deo Wonderboom noem hulle self die “Seniors”. Hulle is nie oud nie. Hulle kom elke Donderdag oggend om 10:00 hier in ons ouditorium by mekaar en vir hulle is dit hul eie sel groep. Daar is gereelde uitstappies en geleenthede saam met ander Doxa Deo gemeentes in ons stad. Hulle reik ook op ʼn gereelde basis uit na aftree oorde en tehuise in ons omgewing. Indien jy daardie ouderdom is en of dalk weet van iemand wat wil inskakel kontak gerus vir Neil vir meer inligting.