All Booked All Booked All Booked 1975 Ligendes https://www.doxadeo.org/wonderboom/event/ligendes-2/?event_date=2019-10-24&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2019-10-24

Ligendes


2019-10-24 10:00 2019-10-24 11:30 Africa/Johannesburg Ligendes Datum: Elke Donderdag 17 Januarie uitsluitend vakansies Tyd: 10:00 Plek: Doxa Deo Wonderboom Studio Kontak Persoon: [email protected] Die seniors by Doxa Deo Wonderboom noem hulle self die “Ligendes”. Hulle is nie oud nie. Hulle kom elke Donderdag oggend om 10:00 hier in ons ouditorium by mekaar en vir hulle is dit hul eie sel groep. Daar is gereelde uitstappies en geleenthede saam met ander Doxa Deo gemeentes in ons stad. Hulle reik ook op ʼn gereelde basis uit na aftree oorde en tehuise in ons omgewing. Indien jy daardie ouderdom is en of dalk weet van iemand wat wil inskakel kontak gerus vir Neil vir meer inligting. 521 Lombard St, Wonderboom South, Pretoria, 0084, South Africa [email protected]

Datum: Elke Donderdag 17 Januarie uitsluitend vakansies

Tyd: 10:00

Plek: Doxa Deo Wonderboom Studio

Kontak Persoon[email protected]

Die seniors by Doxa Deo Wonderboom noem hulle self die “Ligendes”. Hulle is nie oud nie. Hulle kom elke Donderdag oggend om 10:00 hier in ons ouditorium by mekaar en vir hulle is dit hul eie sel groep. Daar is gereelde uitstappies en geleenthede saam met ander Doxa Deo gemeentes in ons stad. Hulle reik ook op ʼn gereelde basis uit na aftree oorde en tehuise in ons omgewing. Indien jy daardie ouderdom is en of dalk weet van iemand wat wil inskakel kontak gerus vir Neil vir meer inligting.