All Booked All Booked All Booked 1921 Fusion Tienerkerk https://www.doxadeo.org/wonderboom/event/fusion-tienerkerk/?event_date=2020-02-02&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2020-02-02

Fusion Tienerkerk


2020-02-02 07:45 2020-02-02 12:00 UTC Fusion Tienerkerk Datum: Elke Sondag Tyd: 07:45 & 10:00 Plek: Lapa By Fusion is dit ons begeerte om te sien dat elke tiener wat by ons is ‘n ontmoeting met God het; soos ons naam aan dui dat elke tiener sal bind met God. Daarom is ons passievol oor ons skole en ook oor alles wat op ‘n Donderdag aand by Fusion gebeur. Ons praat onder andere met die tieners oor God, Wie Hy in jou is, dat Hy die wêreld deur jou wil impakteer en soveel meer. Fusion Youth is die volgende generasie wat besig is om op te staan en ‘n groot impak te maak in ons omgewing. Vir meer inligting kontak Adam by [email protected] 521 Lombard St, Wonderboom South, Pretoria, 0084, South Africa [email protected]

Datum: Elke Sondag

Tyd: 07:45 & 10:00

Plek: Lapa

By Fusion is dit ons begeerte om te sien dat elke tiener wat by ons is ‘n ontmoeting met God het; soos ons naam aan dui dat elke tiener sal bind met God. Daarom is ons passievol oor ons skole en ook oor alles wat op ‘n Donderdag aand by Fusion gebeur. Ons praat onder andere met die tieners oor God, Wie Hy in jou is, dat Hy die wêreld deur jou wil impakteer en soveel meer. Fusion Youth is die volgende generasie wat besig is om op te staan en ‘n groot impak te maak in ons omgewing.

Vir meer inligting kontak Adam by [email protected]