All Booked All Booked All Booked 1976 Fusion Connect https://www.doxadeo.org/wonderboom/event/fusion-connect/?event_date=2019-01-17&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2019-01-17

Fusion Connect


2019-01-17 19:00 2019-01-17 20:30 Africa/Johannesburg Fusion Connect Datum: Begin Donderdag,17 Januarie uitsluitend vakansies Tyd: 19:00 Plek: Lapa Kontak Persoon: [email protected] By Fusion is dit ons begeerte om te sien dat elke tiener wat by ons is ‘n ontmoeting met God het; soos ons naam aan dui dat elke tiener sal bind met God. Daarom is ons passievol oor ons skole en ook oor alles wat op ‘n Donderdag aand by Fusion gebeur. Ons praat onder andere met die tieners oor God, Wie Hy in jou is, dat Hy die wêreld deur jou wil impakteer en soveel meer. Fusion Youth is die volgende generasie wat besig is om op te staan en ‘n groot impak te maak in ons omgewing. 521 Lombard St, Wonderboom South, Pretoria, 0084, South Africa [email protected]

Datum: Begin Donderdag,17 Januarie uitsluitend vakansies

Tyd: 19:00

Plek: Lapa

Kontak Persoon: [email protected]

By Fusion is dit ons begeerte om te sien dat elke tiener wat by ons is ‘n ontmoeting met God het; soos ons naam aan dui dat elke tiener sal bind met God. Daarom is ons passievol oor ons skole en ook oor alles wat op ‘n Donderdag aand by Fusion gebeur. Ons praat onder andere met die tieners oor God, Wie Hy in jou is, dat Hy die wêreld deur jou wil impakteer en soveel meer. Fusion Youth is die volgende generasie wat besig is om op te staan en ‘n groot impak te maak in ons omgewing.