All Booked All Booked All Booked 2762 Ek en My BESTIE https://www.doxadeo.org/wonderboom/event/ek-en-my-bestie/?event_date=2020-07-01&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2020-07-01

Ek en My BESTIE


Register 2020-07-01 19:00 2020-07-01 19:00 UTC Ek en My BESTIE Datum: 3 Junie 2020 Tyd: 19:00 Plek: Aanlyn-Zoom Kontak persoon: [email protected] Huweliks-Kursus 11 Weke kursus Ons het dit goed gedink om ‘n 11 weke huweliks-kursus, elke Woensdag aand, te fasiliteer waar ons oor verskeie relevante onderwerpe gaan gesels. Ons wil jou aanmoeding om hierdie saam ons te doen en te “invest” in jou huwelik. God het ‘n uitspraak oor julle en soms is dit nodig om nuwe perspektief te kry oor wat dit is. Nooi gerus julle familie en vriende, wat getroud is, om te join

Huweliks-Kursus

11 Weke kursus

Ons het dit goed gedink om ‘n 11 weke huweliks-kursus, elke Woensdag aand, te fasiliteer waar ons oor verskeie relevante onderwerpe gaan gesels. Ons wil jou aanmoeding om hierdie saam ons te doen en te “invest” in jou huwelik. God het ‘n uitspraak oor julle en soms is dit nodig om nuwe perspektief te kry oor wat dit is.
Nooi gerus julle familie en vriende, wat getroud is, om te join😃