All Booked All Booked All Booked 2592 Doop Geleentheid https://www.doxadeo.org/wonderboom/event/doop-geleentheid/?event_date=2020-02-16&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2020-02-16

Doop Geleentheid


  • Doxa Deo Wonderboom Auditorium
2020-02-16 10:00 2020-02-16 11:30 UTC Doop Geleentheid Datum: 22 Februarie 2020 Tyd: Direk na die tweede diens Plek: Doxa Deo Wonderboom ONS GLO … in die doop van gelowiges deur onderdompeling as ’n stap van gehoorsaamheid aan die opdrag van die Here en dat dit volg op die ervaring van wedergeboorte. Ons erken dat daar ’n geestelike misterie rondom die simboliese gebeurtenis van die doop is, die geloofshandeling waarin ons met die dood en opstanding van Jesus Christus identifiseer. Dit is ’n gebeurtenis wat verwys na ons reg tot ons erfenis in Christus, waardeur ons ’n rein gewete voor God vra deur gebed. “Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: Doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees…” (Matteus 28:19) Vir meer inligting kontak vir Neil by neil.most[email protected] 521 Lombard St, Wonderboom South, Pretoria, 0084, South Africa [email protected]

Datum: 22 Februarie 2020

Tyd: Direk na die tweede diens

Plek: Doxa Deo Wonderboom

ONS GLO … in die doop van gelowiges deur onderdompeling as ’n stap van gehoorsaamheid aan die opdrag van die Here en dat dit volg op die ervaring van wedergeboorte. Ons erken dat daar ’n geestelike misterie rondom die simboliese gebeurtenis van die doop is, die geloofshandeling waarin ons met die dood en opstanding van Jesus Christus identifiseer. Dit is ’n gebeurtenis wat verwys na ons reg tot ons erfenis in Christus, waardeur ons ’n rein gewete voor God vra deur gebed.

“Gaan dan na al die nasies toe en maak die mense my dissipels: Doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees…” (Matteus 28:19)

Vir meer inligting kontak vir Neil by [email protected]