All Booked All Booked All Booked 2065 Dicovery 2019 https://www.doxadeo.org/wonderboom/event/dicovery-2019/?event_date=2019-10-07&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2019-10-07

Dicovery 2019


Register 2019-10-07 18:30 2019-10-07 20:30 Africa/Johannesburg Dicovery 2019 Datum: 18 Februarie 2019 Tyd: 18:30 Plek: Doxa Deo Wonderboom Koste: R1400 pp Church Suite Inskrywing Link: https://doxadeonorth.churchsuite.co.uk/events/5wm7jg0c?details=1&photo=1&description=1&location=1&gmap=1&signup_form=1 Kontak Persoon: [email protected] Beskrywing:  Daar is soveel vrae wat jy as jong man het waarvoor die wêreld nie die antwoorde het nie. Discovery is ’n kursus wat gemik is om elke man die gereedskap te gee om gesond te wees in liggaam siel en gees, en sodoende ook nou of in die toekoms die man of pa te wees vir jou gesin soos God dit bedoel het. Ons gesels onder andere oor temas soos die rol as man . . . . . Finansies . . . . . . en Jou skeppingsdoel. Die kursus skop af op die 18de Februarie. Neem die stap en skryf in. 521 Lombard St, Wonderboom South, Pretoria, 0084, South Africa [email protected]

Datum: 18 Februarie 2019

Tyd: 18:30

Plek: Doxa Deo Wonderboom

Koste: R1400 pp

Church Suite Inskrywing Link: https://doxadeonorth.churchsuite.co.uk/events/5wm7jg0c?details=1&photo=1&description=1&location=1&gmap=1&signup_form=1

Kontak Persoon: [email protected]

Beskrywing: 

Daar is soveel vrae wat jy as jong man het waarvoor die wêreld nie die antwoorde het nie. Discovery is ’n kursus wat gemik is om elke man die gereedskap te gee om gesond te wees in liggaam siel en gees, en sodoende ook nou of in die toekoms die man of pa te wees vir jou gesin soos God dit bedoel het. Ons gesels onder andere oor temas soos die rol as man . . . . . Finansies . . . . . . en Jou skeppingsdoel. Die kursus skop af op die 18de Februarie. Neem die stap en skryf in.