All Booked All Booked All Booked 2065 Dicovery 2020 https://www.doxadeo.org/wonderboom/event/dicovery-2019/?event_date=2020-02-18&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2020-02-18

Dicovery 2020


Register 2020-02-18 19:00 2020-02-18 21:00 UTC Dicovery 2020 Discovery  Datum: 10 Februarie 2020 eindig September 2020 Tyd: 19:00 - 21:00 Plek: Doxa Deo Wonderboom Koste: R1700 p.p Church Suite Inskrywing Link: https://doxadeonorth.churchsuite.co.uk/events/ing6g72j Kontak Persoon: [email protected] Beskrywing:  Daar is soveel vrae wat jy as jong man het waarvoor die wêreld nie die antwoorde het nie. Discovery is ’n kursus wat gemik is om elke man die gereedskap te gee om gesond te wees in liggaam siel en gees, en sodoende ook nou of in die toekoms die man of pa te wees vir jou gesin soos God dit bedoel het. Ons gesels onder andere oor temas soos die rol as man . . . . . Finansies . . . . . . en Jou skeppingsdoel. Die kursus skop af op die 18de Februarie. Neem die stap en skryf in. Sluitingsdatum: 9 Februarie 2020 Beskrywing vir verwysing met betaling: Jou Naam + Discovery 521 Lombard St, Wonderboom South, Pretoria, 0084, South Africa [email protected]

Discovery 

Datum: 10 Februarie 2020 eindig September 2020

Tyd: 19:00 – 21:00

Plek: Doxa Deo Wonderboom

Koste: R1700 p.p

Church Suite Inskrywing Link: https://doxadeonorth.churchsuite.co.uk/events/ing6g72j

Kontak Persoon: [email protected]

Beskrywing: 

Daar is soveel vrae wat jy as jong man het waarvoor die wêreld nie die antwoorde het nie. Discovery is ’n kursus wat gemik is om elke man die gereedskap te gee om gesond te wees in liggaam siel en gees, en sodoende ook nou of in die toekoms die man of pa te wees vir jou gesin soos God dit bedoel het. Ons gesels onder andere oor temas soos die rol as man . . . . . Finansies . . . . . . en Jou skeppingsdoel. Die kursus skop af op die 18de Februarie. Neem die stap en skryf in.

Sluitingsdatum: 9 Februarie 2020

Beskrywing vir verwysing met betaling: Jou Naam + Discovery