All Booked All Booked All Booked 1887 Departure Kursus https://www.doxadeo.org/wonderboom/event/departure-kursus/?event_date=2019-10-10&reg=1 https://www.paypal.com/cgi-bin/webscr 2019-10-10

Departure Kursus


Register 2019-10-10 19:00 2019-10-10 19:00 Africa/Johannesburg Departure Kursus Departure Kursus Date: Begin 8 Oktober 2019 - 19 November 2019 Time: 19:00 Place: Doxa Deo Wonderboom, 521 Lombard Str, Wonderboom Departure kursus is vir elke nuwe persoon wat by die gemeente aansluit en vir die wat wil betrokke raak by die gemeente. Die kursus is gefokus om jou te help verstaan waaroor die gemeente gaan en sodat jy jou voete kan vind. Die kursus is ook ‘n geleentheid vir vrae oor die gemeente en die roeping wat God op sy kerk het. Vir meer inligting kontak vir Derick by: [email protected] 521 Lombard St, Wonderboom South, Pretoria, 0084, South Africa [email protected]

Departure Kursus

Date: Begin 8 Oktober 2019 – 19 November 2019

Time: 19:00

Place: Doxa Deo Wonderboom, 521 Lombard Str, Wonderboom

Departure kursus is vir elke nuwe persoon wat by die gemeente aansluit en vir die wat wil betrokke raak by die gemeente.

Die kursus is gefokus om jou te help verstaan waaroor die gemeente gaan en sodat jy jou voete kan vind. Die kursus is ook ‘n geleentheid vir vrae oor die gemeente en die roeping wat God op sy kerk het.

Vir meer inligting kontak vir Derick by: derick.duplessis@doxadeo.org