By die besigheid bediening het ons gereelde ontbyte waar besigheidspersone bymekaar kom en nie net geestelik bemagtig word nie, maar ook “Best practices” kan leer van mekaar. Ons ondersteen ook die Doxa Deo Familie geleenthede soos Lifeworks Leadership en City Changer Business Conference. Ons woon ook jaarliks die Global Leadership summit hier in Pretoria by. Ons droom is om deur die besigheid spere van ons samelewing ons stad te transformeer na ʼn plek waar God regeer. Dat ons besigheidspersone nie net finansieel bydra nie, maar fisies betrokke raak in ons samelewing.

Vir meer inligting en hoe jy kan betrokke raak

Kontak
Carlos Coveiro                  082 894 6888-           [email protected]

Praat
Met
Ons

Jou Naam (vereis)

Jou E-Pos (vereis)

Jou Telefoon (vereis)

Boodskap